A+ Graad 4 - Ontwikkel basiese leervaardighede dalam bahasa Afrikaans.

Versi Terbaru

Memperbarui
22 Okt 2025
Developer
Kategori
Instal
5.000+

App APKs

A+ Graad 4 GAME

A+ Graad 4 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leeraarea. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homeself/haarself toe te rus met die fundamental kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (tafels), hoofrekene – deling, woordsomme, lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.

NEEM KENNIS: Jy kan hierdie app slegs vir 'n beperkte period free gebruik, daarna benodig jy 'n koepon van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, contact ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za
Baca selengkapnya

Iklan